Die Klein Karoo Kammetjie (Freesia refracta) is 'n meerjarige geofiet wat endemies aan die Wes-Kaap is en deel van die fynbos-bioom vorm. Die plant kom voor vanaf Worcester tot by Gouritsriviermond en De Rust.

Galery

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

refracta Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika