Kannauji of Kanauji (कन्नौजी) is 'n Indo-Ariese taal wat in die Kannauj-streek van die Indiese deelstaat Uttar Pradesh gepraat word. Kannauji is nou verwant aan Hindoestani, met 'n leksikale ooreenkoms van 83–94% met Hindi. Dit word soms as 'n dialek van Hindoestani beskou, maar ook as 'n Wes-Hindi-taal in eie reg.

Verwysings

Kategorie:Indo-Ariese tale Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Uttar Pradesh