Nivenia stokoei is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en vorm deel van die fynbos-bioom. Dit kom voor in die Kogelberg, Bettiesbaai en van Kleinmond tot by die Highlands Bosreservaat. Die voorkomsgebied is kleiner as 140 km², die plant word egter nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
stokoei Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika