Die flissie (Freesia corymbosa) is 'n meerjarige, geofiet wat inheems is aan Oos- en Wes-Kaap. Die spesie kom voor vanaf die Groot Swartberg deur die Langkloof tot by Grahamstown, King William’s Town en Butterworth. Die vorm ook deel van die fynbos en die Albanie-ruigte-biome.

Galery

Bronnelys REDLSIT Sanbi Plants of the World Online

corymbosa Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika