Freesia fergusoniae is 'n meerjarige, geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en deel vorm van die fynbos. Die spesie kom voor van Swellendam tot by Oudtshoorn en Mosselbaai. Die plant het meer as 70% van sy habitat aan landbou aktiwiteite verloor en die oorblywende populasies is gefragmenteer as gevolg hiervan. Die verlies van habitat hou steeds aan.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

fergusoniae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika