Freesia fucata is 'n meerjarige, geofiet wat endemies is aan die Wes-Kaap en slegs by Villiersdorp voorkom. Die plant het 70% van sy habitat afgestaan aan landbou aktiwiteite soos die aanlê van vrugteboorde en wingerde. Die proses hou steeds aan.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

fucata Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika