Nivenia levynsiae is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-bioom. Dit kom in die Kogelberg voor waar sy voorkomsgebied kleiner as 200 km² is. Die plant groei in rotsagtige gebiede en spruit uit nadat dit gebrand het, die plant word dus nie bedreig nie. Die spesie word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

levynsiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika