Nivenia parviflora is 'n immergroen struik wat deel van die Iridaceae familie is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en is deel van die fynbos-bioom. Dit kom voor op die suidelike hellings van die Klein-Swartberg naby Ladismith. Die voorkomsgebied is 38 km², die plant word egter nie bedreig nie en word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

parviflora Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika