duimnael|regs|Guillermo Lasso (2017) Guillermo Alberto Santiago Lasso Mendoza (16 November 1955 in Guayaquil, Ecuador) sal van 24 Mei 2021 as president van Ecuador dien. Hy is die leier van die konserwatiewe Creando Oportunidades (CREO) en was 'n minister van ekonomie.
Verwysings
Eksterne skakels
Guillermo Lasso's personal page
Kategorie:Presidente van Ecuador Kategorie:Ecuadoriaanse ministers Kategorie:Ministers van Ekonomie Kategorie:Geboortes in 1955 Kategorie:Lewende mense