Die R580 is 'n streeksroete wat die R50-provinsiale roete tussen Leandra en Delmas met die R546-streeksroete suid van Evander verbind. Die roete kruis die R547 en dan die N17-nasionale pad en gaan deur Secunda en sluit by die R546 aan waar dit eindig

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport