Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier (dubbelsinnig)

Die Rietrivier is 'n rivier wat naby Kokstad in die suide van KwaZulu-Natal in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Umzimvuburivier wat eindelik in die Indiese Oseaan uitmond.

Monding

Eksterne skakel Kaart van die Rietrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in KwaZulu-Natal