Die Aloe saundersiae is 'n aalwyn wat deel van die Asphodelaceae familie is. Die spesie is endemies aan KwaZulu-Natal en kom van Melmoth tot by Greytown en Wartburg voor. Die plant se habitat verklein en word bedreig deur te veel troppe beeste en bokke wat hier wei en loop.
Sien ook Lys van aalwynspesies
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
saundersiae Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika