Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier (dubbelsinnig)
Die Rietrivier is 'n rivier wat in die ooste van die Wes-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Grootrivier/Doringrivier, wat in die Olifantsrivier uitmond oppad na die Atlantiese Oseaan.
Monding
Eksterne skakel Kaart van die Rietrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Wes-Kaap