Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier (dubbelsinnig)
Die Rietrivier of Klein-Rietrivier is 'n rivier wat in die suidweste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Sondagsrivier wat eindelik in die Indiese Oseaan uitmond.
Monding
Eksterne skakel Kaart van die Rietrivier se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Oos-Kaap