Vir ander Rietriviere, sien Rietrivier (dubbelsinnig)

Die Rietrivier is 'n rivier wat in die suidweste van die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Baviaanskloofrivier wat na 'n samevloei met die Kougarivier in die Indiese Oseaan uitmond.

Monding

Eksterne skakel Kaart van die Rietrivier se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Oos-Kaap