Gonialoe is genus wat drie spesies bevat wat hoort tot die familie Asphodelaceae. Die spesies was voorheen deel van die genus Aloe. Die groep staan bekend as die hoekigeblaar aalwyne en die drie spesies is: Gonialoe dinteri (A.Berger) Boatwr. & J.C.Manning Gonialoe sladeniana (Pole-Evans) Boatwr. & J.C.Manning Gonialoe variegata (L.) Boatwr. & J.C.Manning

Bron http://plantsoftheworldonline.org/taxon/urn:lsid:ipni.org:names:77142514-1