Die BMW M41 was 'n reguit-4 indirekte inspuiting-dieselenjin wat van 1994 tot 2000 vervaardig is.
M41D17 Met die M41-enjin is die eerste viersilinder-dieselenjin deur BMW bekendgestel.
Die enjin was afkomstig van die M51D25-enjin en het 86% van die komponente gedeel, wat tot gevolg gehad het dat slegs 14% nuut ontwikkel is.
Hierdie enjin was beskikbaar in verskeie modelle van die E36-reeks
4-deursedan 5-deurtoermotor 3-deurkompak
Brandstofverbruik is ongeveer 6,5 L/100 km. +Modelle Enjin Krag Wringkrag Jaar M41D17 teen 4 400 rpm 190 Nm teen 2 000 rpm 1994–2000
Eksterne skakels
Die UnixNerd se BMW M41 enjinbladsy met foto's, geskiedenis en algemene probleme.
M41