Mizo (Mizo ṭawng) is 'n Tibeto-Birmaanse taal wat deur 830 846 mense in Noordoos-Indië, Bangladesj en Mianmar gepraat word. Mizo word òf met die Bengaalse skrif òf die Latynse alfabet geskryf. Dit vorm saam met Engels die amptelike tale van die Indiese deelstaat Mizoram. Daarbenewens word Mizo in die aangrensende Indiese deelstate Tripura, Assam, Manipur en Meghalaya gepraat.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Assam Kategorie:Manipur Kategorie:Tale van Bangladesj Kategorie:Tale van Indië Kategorie:Tale van Mianmar Kategorie:Tibeto-Birmaanse tale Kategorie:Tripura