Lobostemon gracilis is 'n klein tot groot struik wat tot die genus Lobostemon hoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Worcester tot by Robertson en Jonaskop voor. Daar is sewe subpopulasies van die plant en die habitat word bedreig deur die aanplant van wingerde.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
gracilis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika