Lobostemon hottentoticus is 'n klein tot groot struik wat tot die genus Lobostemon hoort en deel van die fynbos is. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Somerset-Wes tot by Gordonsbaai voor. Die plant het 'n voorkomsgebied van 195 km².
Daar is sewe subpopulasies van die plant waarvan drie reeds vernietig is deur voorstedelike ontwikkeling. Dit word steeds bedreig deur ontwikkeling asook indringerplante en landbouaktiwiteite.
Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online
hottentoticus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika