Lobostemon muirii is 'n struik wat tot die genus Lobostemon hoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom in die Langeberg van Phesantefontein tot by Witbooisrivier voor. Hier kom hulle op die noordelike hellings voor. Die plant word as seldsaam beskou.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

muirii Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika