Tytsjerksteradiel (die amptelike, Wes-Friese naam; die Nederlandse naam is Tietjerksteradeel) is 'n munisipaliteit in die Nederlandse provinsie Friesland, met 'n bevolking van sowat 32 000 in 2021 en 'n oppervlakte van sowat 161 km². Die administratiewe setel is in Burgum.

Plekke Die Wes-Friese naam is die amptelike naam.

Wes-Friese naam Nederlandse naam Aldtsjerk Oudkerk Bartlehiem Bartlehiem Burgum Bergum Earnewâld Eernewoude Eastermar Oostermeer Garyp Garijp Gytsjerk Giekerk Hurdegaryp Hardegarijp Jistrum Eestrum Mûnein Molenend Noardburgum Noordbergum Oentsjerk Oenkerk Ryptsjerk Rijperkerk Sumar Suameer Suwâld Suawoude Tytsjerk Tietjerk Wyns Wijns

Naburige munisipaliteite

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Munisipaliteite in Friesland