Lobostemon regulariflorus is 'n struik wat tot die genus Lobostemon hoort en deel is van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom by Stellenbosch en die Du Toit's Kloofberge voor. Daar is tans vyf subpopulasies en die plant het habitat verloor aan indringerplante en die aanlê van wingerde. Die plant word nog steeds bedreig deur die aksies.

Bronnelys REDLIST Sanbi Plants of the World Online

regulariflorus Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika