Lule-Samies (julevsámegiella; Noors: lulesamisk; Sweeds: lulesamiska) is 'n Samiese taal wat gepraat word in Lule Lappmark, veral rondom die Lule-rivier, Swede, en in die noordelike gebiede van die Noorse Nordlandprovinsie, veral die Tysfjord-munisipaliteit, waar Lule-Samies 'n amptelike taal is. Dit word in die Latynse alfabet geskryf.
duimnael|links|Samiese dialekte in Skandinawië en Noord-Rusland: 1 Suid-Samies, 2 Ume-Samies, 3 Pite-Samies, 4 Lule-Samies, 5 Noord-Samies, 6 Skolt-Samies, 7 Inari-Samies, 8 Kildin-Samies, 9 Ter-Samies In Noorweë is Lule-Samies een van drie amptelik erkende variante van Samies (saam met Noord-Samies en Suid-Samies) en geniet saam met Noors (Bokmål en Nynorsk) amptelike status.
Skryfstelsel A aÁ áB bD dE eF fG gH hI iJ jK kL lM mN nŊ ŋO oP pR rS sT tU uV vÅ åÄ ä
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Samiese tale Kategorie:Tale van Noorweë Kategorie:Tale van Swede