Moenie verwar word met Sorani nie.

Gorani of Hawrami (ook Gurani, Koerdies: گۆرانی, Goranî, letterlik: "lied") is 'n Koerdiese taal wat deur etniese Koerde gepraat word en saam met Zazaki die Zaza-Gorani-tale vorm. Alle Gorani-dialekte is deur Koerdies in leksikale en morfologiese opsig beïnvloed. Gorani word deur die meeste taalkundiges as 'n Koerdiese dialek beskou, terwyl ander dit as 'n literêre taal vir Koerde beskou.

duimnael|links|Verspreiding van Koerdiese tale wat deur Koerde gepraat word: Gorani bestaan uit vier dialekte: Bajelani, Hawrami, Sarli en Shabaki, en word in beide Irak en Iran gepraat. Van dié dialekte was Hawrami die tradisionele literêre en koiné-taal vir Koerde in die historiese Ardalan-streek en die Zagros, maar dit is sedertdien deur Sentraal- en Suid-Koerdies verdring. Meri, Josef W. Medieval Islamic Civilization: A–K, index. bl. 444

Verwysings

Kategorie:Koerdiese tale Kategorie:Tale van Irak Kategorie:Tale van Iran Kategorie:Tale van Sirië Kategorie:Tale van Turkye