Die Taaibosspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Taaibosspruit is 'n sytak van die Vetrivier en lê in die opvanggebied van die Vaal- en Oranjeriviere.

Oorsprong

Monding

Eksterne skakel Google-kaart van die Taaibosspruit se ligging by Geonames.org (cc-by)

Verwysings

Kategorie:Riviere in Vrystaat