Die Skoonspruit is 'n rivier wat in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n takrivier van die Vaalrivier en dus 'n voorloper van die Oranjerivier.
Monding Vaalrivier, langs Orkney by
Sytakke Brakspruit Jagspruit Taaibosspruit
Eksterne skakel Kaart van die Skoonspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Noordwes