Die Skoonspruit is 'n rivier wat in die Mpumalangaprovinsie van Suid-Afrika vloei. Dit is 'n takrivier van die Elandsrivier wat op sy beurt in die Krokodil invloei.

Monding Elandsrivier langs die N4 by

Eksterne skakel Kaart van die Skoonspruit se monding by Geonames.org (cc-by)

Kategorie:Riviere in Mpumalanga