Die Taaibosspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Taaibosspruit is 'n sytak van die Vaalrivier en 'n voorloper van die Oranjerivier.
Oorsprong Roodepoort, Vrystaat by
Monding Viljoensdrif by
Eksterne skakel Google-kaart van die Taaibosspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Verwysings
Kategorie:Riviere in Vrystaat