Die Skoonspruit is 'n rivier wat in die Vrystaat, Suid-Afrika vloei. Dit is 'n linker-takrivier van die Vaalrivier en dus 'n voorloper van die Oranjerivier. Die dorp Cornelia lê op die oewer van die Skoonspruit.
Monding Vaalrivier by
Eksterne skakel Kaart van die Skoonspruit se monding by Geonames.org (cc-by)
Kategorie:Riviere in Vrystaat