Erica rhodopis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap waar dit voorkom by Botrivier en Perdekloof. Daar is tans slegs twee subpopulasies oor wat bedreig word deur die aanlê van wingerde, indringerplante en die bou van polovelde. Veldbrande bly ook 'n bedreiging.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
rhodopis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika