Erica ribisaria is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom van Houwhoek tot by Kleinmond voor. Daar is tans drie gefragmenteerde subpopulasies oor waarvan twee deur indringerplante bedreig word. Die derde word bedreig deur pad instandhoudingswerk en brand voorkomings gordels.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

ribisaria Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika