Erica riparia is 'n plant wat tot die genus Erica behoort en is deel van die fynbos. Die spesie is endemies aan die Wes-Kaap en kom voor van Bettiesbaai tot by Soetanysberg. Daar is drie subpopulasies en twee word bedreig deur indringerplante en die ander deur 'n behuisingsprojek aan die kus.

Sien ook Lys van Erica-spesies

Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online

riparia Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika