Erica rivularis is 'n plant wat tot die genus Erica behoort. Die spesie is endemies aan Mpumalanga en kom voor by Blyderivierspoort en Graskop. Hier is daar vyf subpopulasies wat voorkom in 'n gebied van 74 km². Twee van die subpopulasies word bedreig deur indringerplante, spesifiek die swartwattel Acacia mearnsii.
Sien ook Lys van Erica-spesies
Bronne REDLIST Sanbi Plants of the World Online
rivularis Kategorie:Flora van Suid-Afrika Kategorie:Endemiese plante van Suid-Afrika