Gilaki (گیلکی, Giləki) is 'n Irannese taal wat deur sowat 2,4 miljoen mense, veral Gilaki's, in die noorde van Iran (Gilan-provinsie) langs die Kaspiese See gepraat word.

duimnael|links|Persentasie Gilaki-sprekers volgens Irannese provinsie, 2011 Gilaki is nou verwant aan Mazanderani en die twee tale het 'n gemeensame woordeskat. Alhoewel Persies Gilaki tot 'n groot mate beïnvloed het, bly Gilaki 'n taal op sy eie met 'n Noordwes-Irannese oorsprong. Die tale Gilaki en Mazanderani (maar geen ander Irannese tale) deel bepaalde tipologiese eienskappe met Kaukasiese tale (veral Suid-Kaukasiese tale), wat die geskiedenis, etniese identiteit en 'n noue verwantskap tussen die etniese groepe van die Kaukasusstreek en beide die Gilaki's en Mazanderani's weerspieël.

Verwysings

Eksterne skakels

Kategorie:Irannese tale Kategorie:Tale van Iran