Luri (زون لوری, [loriː]) is 'n Irannese taal wat deur sowat 3,6 miljoen (volgens ander bronne tussen 4 en 5 miljoen) mense, veral Luri's, in die suidweste van Iran en enkele dorpe in Irak gepraat word.
duimnael|links|Persentasie Luri's volgens Irannese provinsie, 2010 Die Luri-dialekte is afkomstig van Middel-Persies en hulle is Sentraal-Luri, Bakhtiari, en Suid-Luri. Hierdie tale word veral deur die Bakhtiari's en Suid-Lurs in die Irannese streke Kohgiluyeh en Boyer-Ahmad, Mamasani, Sepidan, Bandar Ganaveh en Deylam gebesig.
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Irannese tale Kategorie:Tale van Irak Kategorie:Tale van Iran