Die Kwaggalaagte is 'n rivier wat tussen Bethal en Standerton in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Blesbokspruit, 'n voorloper van die Vaalrivier.
Oorsprong Die rivier ontspring uit 'n aantal verskillende lopies op die Hoëveld van Mpumalanga, ongeveer 12 km oos van Bethal en digby die N17-nasionale pad.
asook ander lopies.
Monding in Blesbokspruit.
Kategorie:Riviere in Mpumalanga