Kabinet van Suid-Afrika60px 220px|J.B.M. Hertzog Eerste Minister (1938-1939) J.B.M. HertzogParty:Verenigde PartyArbeiderspartyDominiumparty Periode:1938 – 1943Unie van Suid-Afrika

Die 8ste kabinet van die Unie van Suid-Afrika, die vierde kabinet deur Generaal J.B.M. Hertzog gevorm, was van 18 Mei 1938 tot 17 Julie 1943 in Suid-Afrika aan bewind.

duimnael|links|450px|Die agtste kabinet van die Unie van Suid-Afrika 1939Voor, v.l.n.r.: J.H. Hofmeyr, Jan Smuts, Patrick Duncan, D. Reitz, R. Stuttaford en W.R. Collins, Agter: Colin Steyn, H.C. Lawrence, A.M. Conroy, P. van der Byl, C.F. Sturrock, C.F. Clarkson, C.F. Stallard, W.B. Madeley.

Kabinet

Pos Minister Termyn Party Eerste Minister60px Genl. J.B.M. Hertzog19381939 Verenigde Party Minister van Eksterne Sake Adjunk-Eerste Minister60px Genl. Jan Smuts19381939 Verenigde Party Minister van Justisie Minister van Landbou en Bosbou Agb. W.R. Collins LV 1938 – Verenigde Party Minister van Handel en Nywerheid60px Agb. Oswald Pirow LV19381939 Verenigde Party Minister van Verdediging Minister van Onderwys60px Agb. Henry Fagan LV19381939 Verenigde Party Minister van Maatskaplike Welsyn Minister van Naturellesake Minister van Finansies 60px Agb. N.C. Havenga LV 1938 1939 Verenigde Party Minister van Binnelandse Sake Agb. Richard Stuttaford LV19381939 Verenigde Party Minister van Openbare Gesondheid Minister van Arbeid Agb. Harry Lawrence LV 1938 1939 Verenigde Party Minister van Lande Agb. Jan Kemp LV 1938 1939 Verenigde Party Minister van Myne 60px Agb. Deneys Reitz LV 1938 1939 Verenigde Party Minister van Pos- en Telegraafwese Agb. C.F. Clarkson LV19381939 Verenigde Party Minister van Openbare Werke Minister van Spoorweë en Hawens 60px Agb. Adriaan Fourie LV 1938 1939 Verenigde Party Minister sonder Portefeulje Agb. Robert Henderson LV 1938 1939 Verenigde PartyVeranderinge op 5 September 1939 Smuts het Eerste Minister geword en sy eie kabinet gevorm, nadat Hertzog deur die party se koukus uitgeskop is. Pos Minister Termyn Party Eerste Minister Genl. Jan Smuts19391943 Verenigde Party Minister van Verdediging Minister van Buitelandse Sake Minister van Landbou en Bosbou Agb. W.R. Collins LV 1938 1943 Verenigde Party Minister van Handel en Nywerheid Agb. Richard Stuttaford LV 1939 1941 Verenigde Party Minister van Onderwys Agb. J.F.H. Hofmeyer LV19391943 Verenigde Party Minister van Finansies Minister van Binnelandse Sake Agb. Harry Lawrence LV19391943 Verenigde Party Minister van Openbare Gesondheid Minister van Justisie Agb. C.F. Steyn LV 1939 1943 Verenigde Party Minister van Arbeid Agb. Walter Madeley LV19391943 Arbeidersparty Minister van Maatskaplike Ontwikkeling Minister van Lande Agb. A.M. Conroy LV 1939 1943 Verenigde Party Minister van Mynwese Agb. C. F. Stallard LV 1939 1943 Dominiumparty Minister van Naturellesake Agb. Deneys Reitz LV 1939 1943 Verenigde Party Minister van Pos- en Telegraafwese Agb. C.F. Clarkson LV19391943 Verenigde Party Minister van Openbare Werke Minister sonder Portefeulje Agb. P.V.G. van der Byl LV 1939 1943 Verenigde PartyVeranderings in 1941 Pos Minister Termyn Party Minister van Handel en Nywerheid 60px Agb. Sidney Waterson LV 1941 1943 Verenigde Party

Hertzog IV