Die Osspruit is 'n rivier wat noordoos van Morgenzon in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit is 'n sytak van die Blesbokspruit, 'n voorloper van die Vaalrivier.

Oorsprong Die rivier ontspring uit 'n aantal verskillende stroompies op die Hoëveld van Mpumalanga, ongeveer 15 km noordoos van Morgenzon .

asook ander lopies.

Monding in Blesbokspruit.

Kategorie:Riviere in Mpumalanga