Hierdie artikel handel oor die Blesbokspruit wat in die Vaalrivier invloei. Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Blesbokspruit

Die Blesbokspruit is 'n rivier wat vanaf Bethal suidwaarts tot by Standerton in Mpumalanga in Suid-Afrika vloei. Dit mond uit in die Vaalrivier.

Oorsprong asook verskeie ander bolope (sien sytakke hieronder).

Monding

Sytakke Knopkieriespruit Kwaggalaagte (spruit) Mooifonteinspruit Osspruit

Kategorie:Mpumalanga