Die R620 is 'n streeksroete wat die R61-provinsiale pad by Southbroom met Port Shepstone verbind. Die roete begin in Southbroom, gaan deur Ramsgate, Margate, Uvongo, Shelly Beach en eindig waar dit aansluit by die R102 in Port Shepstone.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport