duimnael|Mario Draghi, 2021 Mario Draghi (gebore op 3 September 1947) is 'n Italiaanse ekonoom, sentrale bankier en politikus wat van 13 Februarie 2021 tot 22 Oktober 2022 as eerste minister van Italië gedien het.
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1947 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Eerste Ministers van Italië