Die R500 is 'n streeksroete wat by die R53-provinsiale pad, 3 km noord van Parys aftak en noordwaarts gaan. Dit kruis die R54, gaan verby Fochville, kruis die N12-nasionale pad, kruis die R501 net voor dit deur Carletonville gaan. Dan tak die R41 van die pad af net voor dit die N14-nasionale pad kruis. Die sluit aan by die R509 waar dit ook eindig, 10 km wes van Magaliesburg.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept Transport

Kategorie:Streeksroetes in Gauteng