Die R624 is 'n streeksroete wat die R56-provinsiale pad met die R603 verbind. Die roete begin waar dit van die R56 aftak, 5 km suid van Richmond, oos gaan, deur Eston en by die R603 aansluit, 45 wes van Kingsburgh.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport