The Penthouse: War in Life (Koreaans: 펜트하우스; Penteuhauseu) is 'n Suid-Koreaanse televisiereeks met Lee Ji-ah, Kim So-yeon, Eugene, Um Ki-joon, Park Eun-seok en Yoon Jong-hoon. Die reeks is geregisseer deur Joo Dong-min en geskryf deur Kim Soon-ok. Die verhaal fokus op eiendom en 'n onderwysoorlog, gekoppel aan die begeerte om die beste te wees. Dit beeld die solidariteit en wraak uit van vroue wat geen ander keuse gehad het, om verkeerd te doen om hulself en hul kinders te beskerm. Dit het op 26 Oktober 2020 op SBS TV première gekry. The first look teaser was released on September 29, 2020. Die eerste episode is op 29 September 2020 vrygestel. Die lokfilm vir seisoen 2 is op 12 Januarie 2021 uitgereik.최초공개 티저] 복수는 아직 시작되지 않았다 '펜트하우스2'_ 2.19 첫방송 | 펜트하우스2(Penthouse2) | SBS DRAMA|url=https://www.youtube.com/watch?v=5aStHhZM5UI, SBS Drama, YouTube, 12 Januarie 2021, besoek op 23 Januarie 2021선공개] 김소연, 그녀에게 조여오는 어둠 속 발자국은 누구!? | 펜트하우스2(Penthouse2) | SBS DRAMA, https://www.youtube.com/watch?v=QLA5itjgMak, SBS Drama, YouTube, 12 Januarie 2021, 13 Januarie 2021

Aan die einde van seisoen 1 word die reeks met 5,3 miljoen kykers op die 8ste rangorde in die Top 50 Koreaanse televisiereeks per landwye kykers geplaas. Die reeks het die nommer een posisie behaal in mini-reekse van alle kanale, 21 keer agtereenvolgens vanaf die eerste uitsending op 26 Oktober 2020 tot die laaste aflewering op 5 Januarie 2021.

Rolverdeling Lee Ji-ah - Shim Su-ryeon Kim So-yeon - Cheon Seo-jin Eugene - Oh Yoon-hee Um Ki-joon - Joo Dan-tae Park Eun-seok - Gu Ho-dong/Logan Lee Yoon Jong-hoon - Ha Yoon-cheol

Verwysings

Eksterne skakels Amptelike webwerf

Kategorie:Suid-Koreaanse televisiereekse