Gallagher (24 Julie 1946 ‒ 11 November 2022) was 'n Amerikaanse akteur en komediant.
Biografie Gallagher was as Leo Anthony Gallagher, Jr. gebore op 24 Julie 1946 in Fort Bragg, Noord-Carolina in die Verenigde State van Amerika. Sterf in Palm Springs, Kalifornië, op 11 November 2022.
Verwysings
Eksterne skakels Amptelike webtuiste
Kategorie:Geboortes in 1946 Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeu Kategorie:Sterftes in 2022