Die R602 is 'n streeksroete wat die N11-nasionale pad, 29 km noord van Ladysmith, met die R68 verbind in Dundee. Die roete begin waar dit aftak van die N11-nasionale pad, 29 km noord van Ladysmith en dan noordoos gaan. Dit gaan verby die dorpies Wasbank en Glencoe. Die roete eindig waar dit by die R68 aansluit in Dundee.

Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika

Bron Dept. Transport

Kategorie:Streeksroetes in KwaZulu-Natal