Die R612 is 'n streeksroete wat die R617-provinsiale pad, naby Bulwer verbind met die R102-provinsiale pad naby Park Rynie. Die roete begin waar dit van die R617 aftak, 5km vanaf Bulwer en gaan dan suidoos. Die roete gaan deur Donnybrook, dan deur Ixopo waar dit die R56 kruis, gaan deur Highflats, Braemar, Umzinto, kruis die N2-nasionale pad en sluit aan by die R102 in Park Rynie waar dit eindig.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport