Die R616 is 'n streeksroete wat die R74-provinsiale pad, in Bergville, met die N3 en N11-nasionale paaie verbind. Die roete begin in Bergville, waar dit aftak van die R74, noordoos gaan en aansluit en eindig met die N3 en N11-nasionale paaie by die Bergville tolhek. Die roete gaan aan die agterkant van die Spioenkopdam verby.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport