Die R614 is 'n streeksroete wat die R33-provinsiale pad met Tongaat verbind. Die roete begin waar dit van die R33-provinsiale pad aftak, 16 km noord van Pietermaritzburg en oos gaan. Dit gaan deur Wartburg en eindig by Tongaat, waar dit by die R102 aansluit.
Sien ook Lys van streeksroetes in Suid-Afrika Genommerde roetes in Suid-Afrika
Bron Dept. Transport